factograf
AF

Dijon

Dijon

Key facts

bevolking161 830
oppervlakte41,59km²
is 'nFranse kommunes, groot stad
landFrankryk
hoogte bo seevlak251m
hoof van plaaslike regeringNathalie Koenders
3 images

Dijon

Kaart Wapen
Vlag
 Land  Frankryk
 Région (gewes) Boergondië-Franche-Comté
 Département Côte-d'Or (prefektuur)
 Koördinate 47°19′N 5°02′O / 47.317°N 5.033°O
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 40,41 vk km
 Hoogte bo seevlak 220-410 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 152 110
 - Bevolkingsdigtheid 3 764/vk km
 - Metropolitaanse Gebied 336 807
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester François Rebsamen
 Amptelike webwerf dijon.fr

Dijon ( [di.ʒɔ̃]) is 'n stad in die ooste van Frankryk. In 2009 het die stad 'n bevolking van 152 110 gehad. Dijon is 'n belangrike vervoer-, handels- en nywerheidspilpunt en dien as administratiewe setel van Boergondië-Franche-Comté, een van die 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions) en die département Côte-d'Or. Dijon se tersiêre opvoedingsinstellings sluit die Universiteit van Boergondië (Université de Bourgogne gestig in 1722) en die École des Beaux-Arts ("Skool vir Beeldende Kunste") in.

Dijon staan veral bekend vir sy mosterd en is 'n belangrike handelsplek vir Boergondiese wyn. Die historiese sentrum van Dijon is in 2015 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dijon.
  • (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy

Read next

In 118 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article