factograf
AF
Sign in

Charlie Hebdo

Key facts

datum van stigting of ontstaan1970
landFrankryk
genrepolitieke satire
All data from the card 6
Redakteur
Gérard Biard
Kategorieë
Satire
Frekwensie
Weekliks
Jaar gestig
1970
Land
Frankryk
Webwerf
www.charliehebdo.fr

Charlie Hebdo (Frans vir Charlie Weekliks) is 'n Franse satirese weeklikse tydskrif, met strokiesprente, berigte, polemiek en grappies.

Die tydskrif was die teiken van twee terreuraanvalle, in 2011 en 2015. Albei is vermoedelik in reaksie op 'n aantal omstrede spotprente van die profeet Mohammed wat gepubliseer is. In die tweede van hierdie aanvalle is 12 mense dood, insluitend die uitgewer Charb en verskeie ander prominente spotprentkunstenaars.

Eksterne skakels

  • Un historique d'Hara-Kiri/Charlie Hebdo.

Read next

In 88 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article