factograf
AF
Sign in

Al-Ikhlas

Al-Ikhlas

Al-Ikhlas (Arabies: ٱلإخْلَاص, "Die Eenheid") is die 112de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 4 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Ajat

۝ Sê: Hy, Allah, is EEN.
۝ Allah, die Selfgenoegsame.
۝ Hy verwek nie, ook is Hy nie verwek nie;
۝ en niemand is soos Hy nie.

Skakels

  • Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.

Read next

In 74 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article