Opsomming
Die naam van die soera kom uit vers 1: "By die sterbesaaide hemel". Die titel word ook as "Die Groot Sterre" vertaal. Die woord Al-Burûj is die meervoud van Burj, wat "fort" of "toring" beteken; iets wat van 'n afstand gesien kan word.
In die soera word vetrel van die vuur wat oor die vervolgers van die gelowiges gekom het. In vers 11 word die beloning van die gelowiges genoem. Laastens word Farao en Thamoed voorgehou as voorbeelde van wat gebeur as mense die Koran verwerp.
Skakels
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
| Vorige soera: Al-Inshi’ka’k |
Die Koran | Volgende soera: At-Tari'k |
| Soera Al-Buruj | ||
|---|---|---|
|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 | ||
