factograf
AF

Accenture

Accenture

Key facts

datum van stigting of ontstaan01 Januarie 2001
is 'nbesigheid, publieke maatskappy
landIerland
All data from the card 5
Tipe
Aandelemaatskappy
Gestig
1989
Hoofkantoor
Dublin, Ierland
Divisies
Finansiering, dienste
Webwerf
accenture.com

Accenture is 'n Ierland-gebaseerde multinasionale professionele dienste maatskappy wat spesialiseer in inligtingstegnologie (IT) dienste en konsultasie. Die Fortune Global 500-maatskappy het in 2021 inkomste van $50,53 miljard gerapporteer. Accenture se huidige kliënte sluit 91 van die Fortune Global 100 en meer as driekwart van die Fortune Global 500 in.

Julie Sweet is Accenture se uitvoerende hoof sedert 1 September 2019.

Die maatskappy is sedert 2009 in Dublin, Ierland geregistreer.

Eksterne skakels

Read next

In 51 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article