factograf
AF
Sign in

jaar

9

9
Hierdie artikel handel oor die jaar 9 n.C., vir ander gebruike, sien 9 (dubbelsinnig).
9
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►

◄ ◄ | ◄ | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | ◄ 9 ► | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | ► | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:9
Gregoriaanse kalender 9
Ab urbe condita 762
Chinese kalender 2705 – 2706

乙辰 – 丙巳

Ethiopiese kalender 1 –2
Hebreeuse kalender 3769 – 3770
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 64 – 65

Kalenders   Gemma Augustea


Die jaar 9 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 9de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Die Romeinse veldheer Varus word in die Slag by die Teutoburgerwoud in Germanië deur Arminius verslaan.
  • 9 Januarie - Wang Mang, wat die regent is vir die driejarige laaste Westelike Han-keiser Ruzi, verklaar homself tot keiser van China en begin die Xin-dinastie

Geboortes

Read next

In 141 languages

afаԥсшәаAlemannischአማርኛaragonésالعربيةܐܪܡܝܐasturianuazərbaycancaتۆرکجهBoarischBikol Centralбеларуская (тарашкевіца)беларускаябългарскиBanjarবাংলাবিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরীbrezhonegbosanskicatalà閩東語 / Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄CebuanoکوردیqırımtatarcačeštinaчӑвашлаCymraegdanskDeutschZazakiΕλληνικάemiliàn e rumagnòlEnglishEsperantoespañoleestieuskaraفارسیsuomiføroysktfrançaisNordfriiskfurlanFryskGaeilge贛語Gàidhliggalegoעבריתहिन्दीhrvatskiKreyòl ayisyenmagyarհայերենBahasa IndonesiaIdoíslenskaitaliano日本語JawaქართულიQaraqalpaqshaқазақша한국어kurdîkernowekLatinaLëtzebuergeschLigurelombardlietuviųlatviešuमैथिलीмокшеньMalagasyолык марийMinangkabauмакедонскиमराठीкырык марыBahasa MelayuمازِرونیNapulitanoNedersaksiesPlattdüütschनेपाल भाषाNederlandsnorsk nynorsknorskNouormandSesotho sa Leboaoccitanଓଡ଼ିଆиронpolskiپنجابیportuguêsRuna Simiromânăрусскийрусиньскыйसंस्कृतम्саха тылаسنڌيsrpskohrvatski / српскохрватскиတႆးසිංහලSimple Englishslovenčinaslovenščinashqipсрпски / srpskiSranantongoSundasvenskaKiswahiliślůnskiதமிழ்тоҷикӣไทยTürkmençetolışiTürkçeтатарча / tatarçareo tahitiукраїнськаاردوoʻzbekcha / ўзбекчаvènetoTiếng ViệtWest-VlamswalonWinaray吴语მარგალურიייִדיש文言閩南語 / Bân-lâm-gí粵語中文

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article