factograf
AF
Sign in

jaar

30 v.C.

30 v.C.
30 v.C. ◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►

◄ | 35 v.C. | 34 v.C. | 33 v.C. | 32 v.C. | 31 v.C. | ◄ 30 v.C. ► | 29 v.C. | 28 v.C. | 27 v.C. | 26 v.C. | 25 v.C. | ►
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Astronomiese kalender -29
Ab urbe condita 724
Chinese kalender 2667 – 2668

丁寅 – 戊卯

Hebreeuse kalender 3731 – 3732
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 26 – 27

Kalenders  


Gebeure

Romeinse Ryk

  • Herodes gaan na Rodos om sy trou aan die nuwe maghebber Octavianus te betuig. Hy was eintlik Marcus Antonius se bondgenoot, maar hy word deur Octavianus as koning van Palestina bevestig.
  • 1 Augustus Octavianus verower Alexandrië. Cleopatra en Antonius pleeg spoedig selfmoord.
  • Herodes verkry die stad Samaria van Octavianus.

Egipte

  • Alexander Helios word in Alexandrië aangehou en saam met Cleopatra Selene en Ptolemus Philadelphus Rome toe gestuur. Hulle word deur Octavia opgeneem.

Sjina

  • Keiser Chengdi (漢成帝) (Westelike Han) ontslaan sy kanselier Kuang Heng

Sterftes

Read next

In 99 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article