24 v.C. ◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 29 v.C. | 28 v.C. | 27 v.C. | 26 v.C. | 25 v.C. | ◄ 24 v.C. ► | 23 v.C. | 22 v.C. | 21 v.C. | 20 v.C. | 19 v.C. | ►
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
| Astronomiese kalender | -23 |
| Ab urbe condita | 730 |
| Chinese kalender | 2673 – 2674 癸申 – 甲酉 |
| Hebreeuse kalender | 3737 – 3738 |
| Hindoekalenders | |
| - Vikram Samvat | 32 – 33 |
Kalenders
Die tweede katarak van die Nyl in 1906. Vandag is dit in die Nassermeer
Gebeure
- Augustus Octavianus word deur die Senaat, vir die tiende keer herkies as konsul van die Romeinse Ryk.
- Herodes die Grote benoem 'n Jood uit Alexendrië, Simon, die seun van Boethus, tot hoëpriester (geraamde datum)
- Herodes die Grote stuur 500 soldate na Egipte om vir Aelius Gallus te help met sy veldtog teen Arabia.
- Die teenaanval van Petronius in Nubië misluk, maar die gebied tussen die eerste en tweede katarak is weer Romeinse besit.
