factograf
AF

2019 Duitse Grand Prix

2019 Duitse Grand Prix
Formule 1 logo
Formule 1 logo

Die 2019 Formule Een Duitse Grand Prix het op 28 Julie 2019 op die Hockenheim-renbaan in Duitsland plaasgevind. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen gewees.

Bande beskikbaar gestel

Pirelli het die volgende bande aan alle spanne in Hockenheim verskaf:

Bande vir 'n droë baan Reënbande

Hard C2

Medium C3

Sag C4
 
Tussen-in

   Reën

Vrye oefening

Uitslag

Vrye oefening 1 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:14.013
2 16 Charles Leclerc Ferrari 1:14.268
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:14.315
4 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:14.330
5 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:14.660
Vrye oefening 2 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:13.449
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:13.573
3 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:13.595
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:14.111
5 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:14.133
Vrye oefening 3 Pos No Renjaer Vervaardiger Tyd
1 16 Charles Leclerc Ferrari 1:12.380
2 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:12.548
3 5 Sebastian Vettel Ferrari 1:12.644
4 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:12.890
5 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:12.893

Kwalifisering

← Posisies na kwalifisering vir die 2019 Duitse Grand Prix
← Posisies na kwalifisering vir die 2019 Duitse Grand Prix

Na afloop van die kwalifikasie het die McLarenjaer, Lando Norris, 'n straf van vyf wegspringplekke gekry omdat hy 'n deel van sy enjin moes laat vervang en sodoende die maksimum aantal onderdele per seisoen oorskry het. Sebastian Vettel het ook 'n straf hiervoor gekry, maar dit het geen effek gehad nie, omdat hy in elk geval laaste gekwalifiseer het.

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 1:12.852 1:12.149 1:11.767 1
2 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 1:12.593 1:12.427 1:12.113 2
3 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 1:13.075 1:12.424 1:12.129 3
4 10 Pierre Gasly Red Bull-Honda 1:12.991 1:12.385 1:12.522 4
5 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 1:13.066 1:12.519 1:12.538 5
6 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 1:13.146 1:12.769 1:12.851 6
7 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 1:13.221 1:12.632 1:12.897 7
8 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 1:13.194 1:12.776 1:13.065 8
9 27 Nico Hülkenberg Renault 1:13.186 1:12.766 1:13.126 9
10 16 Charles Leclerc Ferrari 1:12.229 1:12.344 geen tyd 10
11 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 1:13.170 1:12.786 11
12 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:13.103 1:12.789 12
13 3 Daniel Ricciardo Renault 1:13.131 1:12.799 13
14 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 1:13.278 1:13.135 14
15 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 1:13.256 1:13.450 15
16 4 Lando Norris McLaren-Renault 1:13.333 19
17 23 Alexander Albon Toro Rosso-Honda 1:13.461 16
18 63 George Russell Williams-Mercedes 1:14.721 17
19 88 Robert Kubica Williams-Mercedes 1:14.839 18
107% tyd: 1:17.285
20 5 Sebastian Vettel Ferrari geen tyd 20

Wedren

Renuitslag

Na die wedren is beide Alfa Romeo-jaers Kimi Räikkönen en Antonio Giovinazzi met 30 sekondes gepenaliseer vir die gebruik van bestuurdershulpmiddele tydens die wegsprong. Dit het hulle onderskeidelik tot die 12de en 13de posisies laat afskuif. Die straf het Hamilton na die negende plek laat opgeskuif en voorkom dat Mercedes die eerste keer sedert die 2018 Oostenrykse Grand Prix sonder enige punte wegstap. Daarmee het ook Robert Kubica, wat na die tiende plek opgeskuif het, sy en Williams se eerste punte in 2019 verdien.

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 33 Max Verstappen Red Bull-Honda 64 1:44:31.275 2 26 *
2 5 Sebastian Vettel Ferrari 64 +7.333 20 18
3 26 Daniil Kvyat Toro Rosso-Honda 64 +8.305 14 15
4 18 Lance Stroll Racing Point-BWT Mercedes 64 +8.966 15 12
5 55 Carlos Sainz jr. McLaren-Renault 64 +9.583 7 10
6 23 Alexander Albon Toro Rosso-Honda 64 +10.052 16 8
7 8 Romain Grosjean Haas-Ferrari 64 +16.838 6 6
8 20 Kevin Magnussen Haas-Ferrari 64 +18.765 12 4
9 44 Lewis Hamilton Mercedes AMG 64 +19.667 1 2
10 88 Robert Kubica Williams-Mercedes 64 +24.987 18 1
11 63 George Russell Williams-Mercedes 64 +26.404 17
12 7 Kimi Räikkönen Alfa Romeo-Ferrari 64 +42.214 5
13 99 Antonio Giovinazzi Alfa Romeo-Ferrari 64 +43.849 11
14 10 Pierre Gasly Red Bull-Honda 61 Ongeluk 4
DNF 77 Valtteri Bottas Mercedes AMG 56 Ongeluk 3
DNF 27 Nico Hülkenberg Renault 39 Ongeluk 9
DNF 16 Charles Leclerc Ferrari 27 Ongeluk 10
DNF 4 Lando Norris McLaren-Renault 25 Turbo 19
DNF 3 Daniel Ricciardo Renault 13 Enjin 13
DNF 11 Sergio Pérez Racing Point-BWT Mercedes 1 Ongeluk 8

Puntestand na die Grand Prix

Read next

In 28 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article