| 1484 |
| ◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1479 | 1480 | 1481 | 1482 | 1483 | ◄ 1484 ► | 1485 | 1486 | 1487 | 1488 | 1489 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1484 |
| Gregoriaanse kalender | 1484 |
| Ab urbe condita | 2237 |
| Armeense kalender | 933 ԹՎ |
| Chinese kalender | 4180 – 4181 庚卯 – 辛辰 |
| Ethiopiese kalender | 1476 –1477 |
| Hebreeuse kalender | 5244 – 5245 |
| Hindoekalenders | |
| - Vikram Samvat | 1539 – 1540 |
| - Shaka Samvat | 1406 – 1407 |
| Irannese kalender | 862 –863 |
| Islamitiese kalender | 889 –889 |
Kalenders
Die jaar 1484 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 84ste jaar van die 15de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
- 17 Maart – Pous Sixtus IV stel Ascanio Maria Sforza aan as kardinaal, die laaste een van sy pontifikaat.
- 29 Augustus – Pous Innocentius VIII volg Pous Sixtus IV op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 12 September – Pous Innocentius VIII word gekroon deur kardinaal Francesco Nanni-Todeschini Piccolomini.
- 5 Desember – Pous Innocentius VIII publiseer die bul Summis desiderantes affectibus wat die heksejag instel.
Geboortes
- 1 Januarie – Ulrich Zwingli, Switserse teoloog en kerkhervormer († 1531)
Sterftes
- 12 Augustus – Pous Sixtus IV, die 212de pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1414).
