factograf
AF

Zhanjiang

Zhanjiang
All data from the card 12
Land
Volksrepubliek China
Provinsie
Guangdong
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee
Liu Xiaohua (刘小华)
• Burgemeester
Wang Zhongbing (王中丙)
• Stad
12 490 km2 (4 820 vk. myl)
• Stad
6 993 304
• Digtheid
560/km2 (1 500/vk. myl)
• Metro
1 400 685
Tydsone
UTC+08:00 (SST)
Poskode
524000
Skakelkodes
759
Webwerf
zhanjiang.gov.cn

Zhanjiang (Chinees: 湛江) is 'n stad in die Chinese provinsie Guangdong met 'n bevolking van 6 993 304 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See regoor die eiland Hainan geleë.

In 1898 het Franse troepe die stad beset en tot die Japannese verowering tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog in 1943 beheer. In 1946 is Zhanjiang weer aan China teruggegee en het sedertdien 'n ekonomiese groei ervaar.

In 54 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article