Die Wulpe (Numenius) is 'n genus van voëls in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat 8 spesies. Hulle word gekenmerk aan hul gevlekte bruin vere en lang, dun, afwaarts geboë snawels.
Spesies
- Numenius americanus
- Numenius arquata - Grootwulp
- Numenius borealis
- Numenius madagascariensis
- Numenius minutus
- Numenius phaeopus - Kleinwulp
- Numenius tahitiensis
- Numenius tenuirostris - Dunbekwulp (pas uitgestorwe)
