factograf
AF
Sign in

Warrenpoint

Warrenpoint

Key facts

bevolking6 441
is 'ndorp
landVerenigde Koninkryk
All data from the card 10
Land
Verenigde Koninkryk
Land (VK)
Noord-Ierland
County
Down
Distrik
Newry, Mourne and Down
• Totaal
7 638
Tydsone
UTC+00:00 (MGT)
• Somertyd
UTC+01:00 (BST)
Poskode
BT34
Skakelkodes
028, +44 28 (vanuit die buiteland)
Webwerf
newrymournedown.org

Warrenpoint is 'n klein nedersetting in die Noord-Ierse graafskap Down, geleë aan die noordoewer van Carlingford Lough, 'n see-inham wat die grens vorm tussen Noord-Ierland in die noorde en Éire (die Republiek van Ierland) in die suide.

In die plaaslike omgangstaal word na die dorp verwys as "The Point" (An Phointe in Iers).

Bekende inwoners

Read next

In 18 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article