factograf
AF

Suid-Afrikaansgebore Australiese sanger, liedjieskrywer en akteur

Troye Sivan

Troye Sivan

Key facts

geboortedatum05 Junie 1995
beroepakteur, sanger-liedskrywer, YouTuber
geboorteplekJohannesburg
prys ontvangOut100
genrePopmusiek
All data from the card 5
Geboortenaam
Troye Sivan Mellet
Geboorte
5 Junie 1995
Nasionaliteit
Australiër
Beroep(e)
Akteur en komponis
Aktiewe jare
2006–nou

Troye Sivan (gebore 5 Junie 1995) is 'n Suid-Afrikaansgebore Australiese akteur, sanger-liedjieskrywer, komponis en YouTuber.

As 'n akteur is hy bekend vir sy vertolking van die jonger Wolverine in X-Men Origins: Wolverine (2009) en as die titulêre karakter in die Spud-filmtrilogie (2010–2014).

Troye Sivan maak ook gereeld YouTube-video's. Op 14 Desember 2016 het hy meer as 4 miljoen intekenare en meer as 248 00 000 kyke gehad. In Desember 2020 is hy aangewys as nommer 34 van Rolling Stone Australië se 50 grootste Australiese kunstenaars van alle tye.

Filmografie

Rolprente

  • 2009: X-Men Origins: Wolverine
  • 2010: Spud
  • 2013: Spud 2: The Madness Continues
  • 2014: Spud 3: Learning to Fly
  • 2018: Love, Simon
  • 2022: Three Months
  • 2023: Trolls Band Together

Televisiereekse

  • 2014: The Laundry

Televisierolprente

  • 2015: The Tonight Show Starring Jimmy Fallon
  • 2016: The Ellen DeGeneres Show
  • 2016: The Late Late Show with James Corden
  • 2017: 28th Annual GLAAD Media Awards
  • 2018: Saturday Night Live
  • 2019: RuPaul's Drag Race
  • 2019: The Kacey Musgraves Christmas Show
  • 2021: RuPaul's Drag Race Down Under
  • 2021: Savage X Fenty Show Vol. 3
  • 2023: The Idol

Video's

  • 2015: Troye Sivan: Wild
  • 2015: Troye Sivan: Fools
  • 2015: Troye Sivan: Talk Me Down
  • 2016: Troye Sivan: Wild, Version 2
  • 2017: Martin Garrix & Troye Sivan: There for You
  • 2018: Troye Sivan: My My My!

Diskografie

  • Blue Neighbourhood (2015)
  • Bloom (2018)
  • Something to Give Each Other (2023)

Eksterne skakels

Read next

In 54 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article