factograf
AF

Selim II

Selim II

Key facts

geboortedatum30 Mei 1524
sterfdatum13 Desember 1574
geboorteplekIstanboel
sterfplekIstanboel
All data from the card 7
Volle naam
Sultan Selim II
Ottomaanse naam
سليم ثانى
Tydperk
1566-1574
Stadium
Groei van die Ottomaanse Ryk
Huis
Osman
Voorganger
Süleyman I
Opvolger
Murat III

Selim II (Ottomaanse Turks: سليم ثانى, moderne Turks: II.Selim; 28 Mei 1524 – 12/15 Desember 1574), ook bekend as Selim die Dronklap (Mest), was van 1566 tot 1574 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die seun van Süleyman die Manjifieke en Haseki Hürrem Sultan.

Nadat hy die troon bestyg het ná ’n paleisintrige en onmin met sy pa, het hy die eerste sultan geword sonder ’n aktiewe militêre belangstelling; hy het sy mag aan sy ministers oorgedra op voorwaarde dat hy sy plesiere kon najaag.

Verwysings

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Selim II

Read next

In 77 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article