factograf
AF

Amerikaanse aktrise

Samira Wiley

Samira Wiley

Key facts

geboortedatum15 April 1987
alma materJuilliard-skool
beroepakteur, verhoogakteur, televisie-akteur
geboorteplekWashington, D.C.
prys ontvangActor Award for Outstanding Performance by an Ensemble in a Comedy Series
All data from the card 4
Geboortenaam
Samira Denise Wiley
Geboorte
15 April 1987
Nasionaliteit
Amerikaans
Beroep(e)
Aktrise en vervaardiger

Samira Wiley (gebore 15 April 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Sitter (2011) en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en The Handmaid's Tale (2017).

Filmografie

Rolprente

  • 2011: The Sitter
  • 2016: 37
  • 2018: Social Animals
  • 2018: Vault

Televisiereekse

  • 2012: Unker & Physia
  • 2013: Orange Is the New Black
  • 2017: The Handmaid's Tale
  • 2017: Ryan Hansen Solves Crimes on Television
  • 2018: Explained

Eksterne skakels

Read next

In 30 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article