Samara Weaving (gebore 23 Februarie 1992) is 'n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bad Girl (2016), The Babysitter (2017), Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (2017), en Mayhem (2017).
Filmografie
Rolprente
- 2016: Bad Girl
- 2017: The Babysitter
- 2017: Three Billboards Outside Ebbing, Missouri
- 2017: Mayhem
- Last Moment of Clarity
- Guns Akimbo
- Ready or Not
Televisiereekse
- 2015: Squirrel Boys
- 2017: SMILF
- 2020: Hollywood
Video's
- 2009: Steps
- 2017: Charlie Puth: Attention
Eksterne skakels
- Samara Weaving in die Internet-rolprentdatabasis
- Samara Weaving op X
- Samara Weaving op Instagram
