factograf
AF
Sign in

Russiese Wikipedia

Russiese Wikipedia
All data from the card 8
Tipe webwerf
Wiki
Beskikbaar in
Russies
Gestig
20 Mei 2001
Eienaars
Wikimedia Stigting
Skepper
Wikipedia-gemeenskap
URL
ru.wikipedia.org
Registrasie
Opsioneel
Huidige status
Aktief
Lande waar die Russiese Wikipedia die belangrikste weergawe is
Lande waar die Russiese Wikipedia die belangrikste weergawe is

Die Russiese Wikipedia (Русская Википедия, Russkaja Wikipedija) is die Russiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 20 Mei 2001 gestig. Die Russiese Wikipedia bereik op 11 Mei 2013 die mylpaal van 1 000 000 artikels.

Dit het tans 2 123 684 artikels en is die 8ste grootste wikipedia volgens die aantal artikels.

Voorbeeld

  • 'n Voorbeeld van 'n Russiestalige artikel oor Afrikaans: Африкаанс.

Eksterne skakels

  • (ru) Die tuisblad van die Russiese Wikipedia
  • (ru) Статистика Русской Википедии – statistieke vir die Russiese Wikipedia

Read next

In 91 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article