factograf
AF
Sign in

Robert FitzRoy

Robert FitzRoy

Key facts

geboortedatum05 Julie 1805
sterfdatum30 April 1865
beroepontdekkingsreisiger, politikus, meteoroloog
lid van politieke partyKonserwatiewe Party
prys ontvangFellow of the Royal Society
bekend virWeervoorspelling
All data from the card 7
Monarg
Victoria
Voorafgegaan deur
William Hobson
Opgevolg deur
George Grey
Gebore
5 Julie 1805 Ampton, Suffolk, Engeland
Sterf
30 April 1865 (op 59)Upper Norwood, Engeland
Eggenoot/-note
Mary Henrietta O'BrienMaria Isabella Smyth
Kind(ers)
Emily-UnahFannyKatherineRobert O'BrienLaura Elizabeth

Robert FitzRoy (* 5 Julie 1805 – † 30 April 1865) was 'n Britse navigator en weerkundige. Hy was die kommandeur van die HMS Beagle tydens Charles Darwin se bekende verkenningsreis om die Aarde.

Van 1843 tot 1845 was hy die goewerneur van Nieu-Seeland gewees.

In 1851 is FitzRoy as 'n lid van die Royal Society verkies.

In 1854 is hy op (aanbeveling van vise-admiraal Francis Beaufort en die president van die Royal Society) aangestel as die hoof van 'n nuwe departement om weerdata ter see in te samel. Die departement is 'n voorloper van die Verenigde Koninkryk se Meteorologiese Kantoor.

Read next

In 49 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article