factograf
AF
Sign in

Rhodesgras

Rhodesgras

Key facts

is 'ntakson
wetenskaplike naamChloris gayana
takson rangspesie

Rhodesgras (Chloris gayana) is 'n grasspesie uit die Serengeti-gebied wat in die 19de eeu deur Franse Morawiese sendelinge na die distrik van Queenstown ingevoer is. Dit is later deur Cecil John Rhodes gekweek by Groote Schuur. Dit is 'n sagte blaarryke, meerjarige rankende somersgras wat tot 2 meter hoog kan groei. Die soetgras se saad is milddadig en dit kan ook deur aktief groeiende bogrondse lopers versprei. Dit is 'n waardevolle oorjarige gras vir hooi en somerweiding waar dit genoeg reën. Dit was egter onsuksesvol in Zimbabwe en ander gebiede wat hoog geleë is

Fotogalery

Rhodesgras langs 'n dam
Rhodesgras langs 'n dam
'n Uitloper
'n Uitloper
Saad
Saad
Droë sade
Droë sade
4 images

Landbou

Die beweidingskapasiteit is goed:

EIW SWIW LnregWIW
Weidingsindekswaarde 7 6.6 3.45

Bronne

Read next

In 20 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article