factograf
AF

Palme d'Or

Palme d'Or

Die Palme d'Or (IFA: palm(ə) dɔʁ; Afrikaans: "Goue Palm") is die hoogste prys wat op die Cannes-rolprentfees toegeken word. Dit is in 1955 deur die organiseerders ingestel en het die Grand Prix du Festival International du Film (1939 tot 1954) vervang.

In 1964 is dit weer deur die Grand Prix du Festival vervang voor dit in 1974 heringestel is.

Ontvangers

Grand Prix du Festival International du Film (1939–1954)

Jaar Prent Oorspronklike titel Regisseur(s) Nasionaliteit van regisseur
(ten tyde van die prent se uitreiking)
1939 Union Pacific* Cecil B. DeMille  Verenigde State*
1946 The Turning Point Weliki perelom / Великий перелом Fridrikh Ermler  Sowjetunie*
Men Without Wings Muži bez křídel František Čáp  Tsjeggo-Slowakye*
The Last Chance Die Letzte Chance Leopold Lindtberg  Switserland*
Iris and the Lieutenant Iris och löjtnantshjärta Alf Sjöberg  Swede*
Portrait of Maria María Candelaria Emilio Fernández  Meksiko*
Rome, Open City Roma, città aperta Roberto Rossellini  Italië*
Lowly City Neecha Nagar / नीचा नगर Chetan Anand  Indië*
Brief Encounter David Lean  Verenigde Koninkryk*
Pastoral Symphony La symphonie pastorale Jean Delannoy  Frankryk*
The Lost Weekend Billy Wilder  Verenigde State
The Red Meadows De røde enge Bodil Ipsen en Lau Lauritzen jr.  Denemarke*
1949 The Third Man Carol Reed  Verenigde Koninkryk
1951 Miss Julie Fröken Julie Alf Sjöberg  Swede
Miracle in Milan Miracolo a Milano Vittorio De Sica  Italië
1952 The Tragedy of Othello: The Moor of Venice Orson Welles  Verenigde State
Two Cents Worth of Hope Due soldi di speranza Renato Castellani  Italië
1953 The Wages of Fear Le Salaire de la peur Henri-Georges Clouzot  Frankryk
1954 Gate of Hell Jigokumon / 地獄門 Teinosuke Kinugasa  Japan*
  • Nota: Die Palme d'Or vir Union Pacific is op die 2002-fees terugwerkend toegeken. Die fees se debuut sou in 1939 plaasgevind het, maar dit is gekanselleer weens die Tweede Wêreldoorlog. Die organiseerders van die 2002-fees het van die oorspronklike 1939-benoemings aan ’n jurie voorgelê om ’n wenner te kies.

Palme d'Or (1955–63)

Jaar Prent Oorspronklike titel Regisseur(s) Nasionaliteit van regisseur
(ten tyde van die prent se uitreiking)
1955 Marty § Delbert Mann  Verenigde State
1956 The Silent World Le monde du silence Jacques Cousteau en Louis Malle  Frankryk
1957 Friendly Persuasion William Wyler  Verenigde State
1958 The Cranes Are Flying Letjat zjoerawli / Летят журавли Michail Kalatozof  Sowjetunie
1959 Black Orpheus § Orfeu Negro Marcel Camus  Frankryk
1960 The Sweet Life § La dolce vita Federico Fellini  Italië
1961 The Long Absence § Une aussi longue absence Henri Colpi  Frankryk
Viridiana § Luis Buñuel  Meksiko
1962 Keeper of Promises § O Pagador de Promessas Anselmo Duarte  Brasilië*
1963 The Leopard § Il gattopardo Luchino Visconti  Italië

Grand Prix du Festival International du Film (1964–1974)

Jaar Prent Oorspronklike titel Regisseur(s) Nasionaliteit van regisseur
(ten tyde van die prent se uitreiking)
1964 The Umbrellas of Cherbourg Les parapluies de Cherbourg Jacques Demy  Frankryk
1965 The Knack...and How to Get It Richard Lester  Verenigde Koninkryk
1966 A Man and a Woman Un homme et une femme Claude Lelouch  Frankryk
The Birds, the Bees and the Italians Signore e signori Pietro Germi  Italië
1967 Blowup Michelangelo Antonioni  Italië
1968 Geen prys weens die gebeure van Mei 1968 in Frankryk. N.v.t. N.v.t. N.v.t.
1969 If.... Lindsay Anderson  Verenigde Koninkryk
1970 MASH Robert Altman  Verenigde State
1971 The Go-Between Joseph Losey  Verenigde Koninkryk
1972 The Working Class Goes to Heaven § La classe operaia va in paradiso Elio Petri  Italië
The Mattei Affair § Il caso Mattei Francesco Rosi  Italië
1973 The Hireling Alan Bridges  Verenigde Koninkryk
Scarecrow Jerry Schatzberg  Verenigde State
1974 The Conversation Francis Ford Coppola  Verenigde State

Palme d'Or (1975–tans)

Jaar Prent Oorspronklike titel Regisseur(s) Nasionaliteit van regisseur
(ten tyde van die prent se uitreiking)
1975 Chronicle of the Years of Fire Chronique des années de braise Mohammed Lakhdar-Hamina  Algerië*
1976 Taxi Driver Martin Scorsese  Verenigde State
1977 Padre Padrone Paolo and Vittorio Taviani  Italië
1978 The Tree of Wooden Clogs § L'albero degli zoccoli Ermanno Olmi  Italië
1979 Apocalypse Now Francis Ford Coppola  Verenigde State
The Tin Drum Die Blechtrommel Volker Schlöndorff  Wes-Duitsland*
1980 All That Jazz Bob Fosse  Verenigde State
Kagemusha Kagemusha / 影武者 Akira Kurosawa  Japan
1981 Man of Iron Człowiek z żelaza Andrzej Wajda  Pole*
1982 Missing § Costa-Gavras  Griekeland*
The Way § Yol Yılmaz Güney and Şerif Gören  Turkye*
1983 The Ballad of Narayama Narayama bushikō / 楢山節考 Shohei Imamura  Japan
1984 Paris, Texas § Wim Wenders  Wes-Duitsland
1985 When Father Was Away on Business § Otac na službenom putu / Отац на службеном путу Emir Kusturica  Joego-Slawië*
1986 The Mission Roland Joffé  Verenigde Koninkryk
1987 Under the Sun of Satan § Sous le soleil de Satan Maurice Pialat  Frankryk
1988 Pelle the Conqueror Pelle erobreren Bille August  Denemarke
1989 Sex, Lies, and Videotape Steven Soderbergh  Verenigde State
1990 Wild at Heart David Lynch  Verenigde State
1991 Barton Fink § Coen-broers  Verenigde State
1992 The Best Intentions Den goda viljan Bille August  Denemarke
1993 Farewell My Concubine Bàwáng bié jī / 霸王別姬 Chen Kaige  China*
The Piano Jane Campion  Nieu-Seeland*
1994 Pulp Fiction Quentin Tarantino  Verenigde State
1995 Underground Podzemlje / Подземље Emir Kusturica  Serwië en Montenegro*
1996 Secrets & Lies Mike Leigh  Verenigde Koninkryk
1997 Taste of Cherry Ta'm-e gīlās / طعم گيلاس Abbas Kiarostami  Iran*
The Eel Unagi / うなぎ Shohei Imamura  Japan
1998 Eternity and a Day § Mia aio̱nióti̱ta kai mia méra / Μια αιωνιότητα και μια μέρα Theodoros Angelopoulos  Griekeland
1999 Rosetta § Jean-Pierre en Luc Dardenne  België*
2000 Dancer in the Dark Lars von Trier  Denemarke
2001 The Son's Room La stanza del figlio Nanni Moretti  Italië
2002 The Pianist Pianista Roman Polanski  Frankryk
 Pole
2003 Elephant Gus van Sant  Verenigde State
2004 Fahrenheit 9/11 Michael Moore  Verenigde State
2005 L'Enfant L'enfant Jean-Pierre en Luc Dardenne  België
2006 The Wind That Shakes the Barley § Ken Loach  Verenigde Koninkryk
2007 4 Months, 3 Weeks and 2 Days 4 luni, 3 săptămâni şi 2 zile Cristian Mungiu  Roemenië*
2008 The Class § Entre les murs Laurent Cantet  Frankryk
2009 Das weiße Band Michael Haneke  Oostenryk*
2010 Uncle Boonmee Who Can Recall His Past Lives Lung Bunmi Raluek Chat / ลุงบุญมีระลึกชาติ Apichatpong Weerasethakul  Thailand*
2011 The Tree of Life Terrence Malick  Verenigde State
2012 Amour Michael Haneke  Oostenryk
2013 Blue Is the Warmest Colour § La Vie d'Adèle: Chapitres 1 et 2 Abdellatif Kechiche  Frankryk
 Tunisië*
2014 Winter Sleep Kış Uykusu Nuri Bilge Ceylan  Turkye
2015 Dheepan Jacques Audiard  Frankryk
2016 I, Daniel Blake Ken Loach  Verenigde Koninkryk
2017 The Square Ruben Östlund  Swede
2018 Shoplifters 万引き家族 / Manbiki kazoku Hirokazu Kore-eda  Japan
2019 Parasiet § 기생충 / Gisaengchung Bong Joon-ho  Suid-Korea
2020 Geen kompetisie
2021 Titane Julia Ducournau  Frankryk
2022 Triangle of Sadness Ruben Östlund  Swede -  Verenigde Koninkryk -  Frankryk -  Duitsland
2023 Anatomie d'une chute Justine Triet  Frankryk

* dui ’n eerste wen aan
§ dui ’n eenparige wen aan

Meermalige wenners

Ereprys

In 2002 het die fees ’n ere-Palme d'Or begin toeken aan regisseurs wat aansienlike werk gelewer het, maar nooit ’n mededingende prys gewen het nie. In 2011 is aangekondig die ereprys sou jaarliks toegeken word, maar dit het nie so uitgewerk nie en dit is vir die eerste keer weer in 2015 toegeken. Die Amerikaanse regisseur Woody Allen was die eerste wenner en die Franse rolprentmaker Agnès Varda die eerste vroulike ontvanger, in 2015.

Jaar Regisseur Nasionaliteit van regisseur
(ten tyde van die prent se uitreiking)
2002 Woody Allen  Verenigde State
2009 Clint Eastwood  Verenigde State
2011 Bernardo Bertolucci  Italië
2015 Agnès Varda  Frankryk
2016 Jean-Pierre Léaud  Frankryk
2017 Jeffrey Katzenberg  Verenigde State

Sien ook

  • Goue Beer, die hoogste prys wat by die Berlinale toegeken word.
  • Goue Leeu, die hoogste prys wat by die Venesiese Rolprentfees toegeken word.

Eksterne skakels

  • Amptelike webtuiste van die Cannes-rolprentfees
  • Cannes-rolprentfees Geargiveer 11 April 2010 op Wayback Machine by IMDB

Read next

In 73 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article