factograf
AF
Sign in

Outokrasie

Outokrasie

Outokrasie is 'n regeringstelsel waarin die hoogste gesag in die hande van één persoon gekonsentreer is. Hierdie persoon se besluite is nie onderworpe aan eksterne wetlike beperkinge of aan beheer deur die bevolking nie. Die bekendste vorme van outokrasie is absolute monargie (bv. in Saoedi-Arabië) en diktatorskap (bv. in Noord-Korea).

Read next

In 86 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article