factograf
AF
Sign in

Opel Astra

Opel Astra
All data from the card 5
Vervaardiger
Opel
Produksie
1991–huidig
Klas
Kompakte motor (C-segment)
Uitleg
Dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf
Voorganger
Opel Kadett

Die Opel Astra is 'n klein gesinsmotor (C-segment in Europa) wat ontwerp en sedert 1991 deur die Duitse motorvervaardiger Opel vervaardig word.

Dit dra die embleem Opel Astra in die Verenigde Koninkryk en Buick Excelle XT in China. Die Holden Astra is gestaak in Australië en Nieu-Seeland in 2009 as gevolg van 'n wisselkoers wat die motor onmededingend gemaak het in uitvoermarkte, en is vervang deur die Holden Cruze. Op 1 Mei 2014 het Opel aangekondig dat die Astra GTC en Astra OPC met Holdenkentekens na Australië en Nieu-Seeland uitgevoer sou word.

Die Astra word steeds in Duitsland, die Verenigde Koninkryk, Rusland en Pole gebou.

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Read next

In 43 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article