Omar Benson Miller (gebore 7 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 8 Mile (2002), Shall We Dance (2004), en Miracle at St. Anna (2008), en in die televisiereeks Ballers (2015).
Filmografie
Rolprente
- 2002: 8 Mile
- 2004: Shall We Dance
- 2005: Get Rich or Die Tryin'
- 2007: Gordon Glass
- 2008: Miracle at St. Anna
Televisiereekse
- 2005: Sex, Love & Secrets
- 2008: Eleventh Hour
- 2014: Weekend Fix
- 2015: Ballers
- 2018: Rise of the Teenage Mutant Ninja Turtles
Televisierolprente
- 2006: So Here's What Happened
Video's
- 2012: CSI: Miami - Season 10: A Perfect Ten
Eksterne skakels
- Omar Benson Miller in die Internet-rolprentdatabasis
