factograf
AF

Oberhausen

Oberhausen

Key facts

bevolking213 178
oppervlakte77,09km²
is 'ngroot stad, ardal drefol Gogledd Rhine-Westphalia
landDuitsland
datum van stigting of ontstaan1862
hoogte bo seevlak25m
3 images

Oberhausen

Kaart Wapen
Vlag
 Land  Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°28′N 6°52′O / 51.467°N 6.867°O
 Stigting 1847
 Stadstatus 10 September 1874
 Oppervlakte:  
 - Totaal 77,1 vk km
 Hoogte bo seevlak 42 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 212 568
 - Bevolkingsdigtheid 2757/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Daniel Schranz (CDU)
 Amptelike Webwerf oberhausen.de

Oberhausen (Nederduits: Overhus) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 212 568 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 77,1 km². Die stad is in 1847 gestig en het op 10 September 1874 stadstatus gekry. Tot November 2012 was Oberhausen bekend as die stad met die hoogste skuld per kapita in Duitsland, totdat die stad se finansiële situasie deur 'n toekenning van die land Noordryn-Wesfale verlig is.

Read next

In 92 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article