NGC 2 is ’n spiraalsterrestelsel sowat 303 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Vlieënde Perd. Dit lê net suid van NGC 1. Dit is ’n dowwe stelsel met ’n skynbare magnitude van 15.
Eksterne skakels
- NGC/IC Project
- NGC 2 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Sjabloon:Ngc5
