Motswedi is 'n dorpie in Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Dit is die geboortedorp van Lucas Mangope, die ontslape president van die destydse "onafhanklike" bantoestan Bophuthatswana.
Motswedi
All data from the card 15
- Land
- Suid-Afrika
- Provinsie
- Noordwes
- Distrik
- Ngaka Modiri Molema
- Munisipaliteit
- Ramotshere Moiloa
- • Totaal
- 4,54 km2 (1,75 vk. myl)
- • Totaal
- 2 794
- • Digtheid
- 615/km2 (1 590/vk. myl)
- • Indiërs/Asiërs
- 0.2%
- • Bruin mense
- 0.1%
- • Swart mense
- 99.7%
- • Tswana
- 93.9%
- • Engels
- 2.5%
- • Zoeloe
- 1.0%
- • Ander
- 2.6%
- Skakelkode
- 018
In 4 languages
Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article