Molly Price (gebore 15 Desember 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sweet and Lowdown (1999), Just Visiting (2001), en How Do You Know (2010), en in die televisiereeks Third Watch (1999).
Filmografie
Rolprente
- 1993: Risk
- 1999: Sweet and Lowdown
- 2000: Chasing Sleep
- 2001: Just Visiting
- 2010: How Do You Know
- 2013: The Devil You Know
Televisiereekse
- 1995: Bless This House
- 1999: Third Watch
- 2007: Bionic Woman
Televisierolprente
- 2014: Irreversible
Eksterne skakels
- Molly Price in die Internet-rolprentdatabasis