factograf
AF
Sign in

beeldspraak waarin beweer word dat een ding 'n ander is terwyl dit in werklikheid nie so is nie, gebaseer op eienskappe van laasgenoemde wat op eersgenoemde van toepassing is, weens 'n ooreenkoms

Metafoor

Metafoor

'n Metafoor (meervoud: metafore) is 'n soort beeldspraak wat gebruik word om iets te noem deur as iets anders daarna te verwys asof dit soortgelyke eienskappe het. Dit word dus gebruik om 'n beeld in die plek van die eintlike voorstelling te plaas om die ooreenkoms tussen twee voorwerpe te suggereer.

Voorbeelde:

  • "Hart van klip."
  • "Die oseaan van die lewe."
  • "'n wil van staal."
  • "Die skip van die woestyn (Kameel)."
  • "Vlagskip" – grootste, beste, duurste of vinnigste produk in 'n reeks verbruikersgoed.

Read next

In 89 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article