factograf
AF

Litium-7

Litium-7
63Li
{\displaystyle \nwarrow }{\displaystyle \uparrow }{\displaystyle \nearrow }
{\displaystyle \leftarrow }73Li{\displaystyle \rightarrow }
{\displaystyle \swarrow }{\displaystyle \downarrow }{\displaystyle \searrow }
94Be

Algemeen

Naam Litium-7    Protone 3  Neutrone 4  Kernspin 3/2 

Status

Status stabiel  Relatiewe voorkoms 92,41%  

Neutrondiffraksie

koh. lengte -2,22 fm   inkoh. lengte -2,49 fm   koh. deursnee 0,619 barn   inkoh. deursnee 0,78 barn   absorpsiedeurnee 0,0454 barn  

Navigasie

Lys van isotope Portaal Chemie Portaal Fisika

Litium-7 (chemiese notasie 73Li) is 'n stabiele isotoop van litium. Dit is die volopste isotoop.

KMR

Die kern van 73Li kan vir kernspinresonansie gebruik word, hoewel dit 'n kwadrupool besit en hierdeur die resonansielyne verbreed word. Die isotoop is meer volop as 63Li maar sy gevoeligheid is laer en die kwadrupoolverbreding is groter

Read next

In 10 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article