Let It Be is 'n album van The Beatles wat in 1970 vrygestel is. Dit was die laaste album van die groep.
Snitlys
- "Two of Us"
- "Dig a Pony"
- "Across the Universe"
- "I Me Mine"
- "Dig It"
- "Let It Be"
- "Maggie May"
- "I've Got a Feeling"
- "One After 909"
- "The Long and Winding Road"
- "For You Blue"
- "Get Back"
