Kyle Harris (gebore 20 Mei 1986) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Beauty and the Beast (2012), High Maintenance (2012), The Carrie Diaries (2013), en Stitchers (2015).
Filmografie
Televisiereekse
- 2012: Beauty and the Beast
- 2012: High Maintenance
- 2013: The Carrie Diaries
- 2014: Songbyrd
- 2015: Stitchers
Televisierolprente
- The Demons of Dorian Gunn
Video's
- 2007: The Electric Sleep
Eksterne skakels
- Kyle Harris in die Internet-rolprentdatabasis
- Kyle Harris op X