factograf
AF

nasionale openbare uitsaaier in Suid-Korea

Korean Broadcasting System

Korean Broadcasting System

Key facts

datum van stigting of ontstaan03 Maart 1973
is 'nradiostasie
landSuid-Korea

Die Korean Broadcasting System (KBS) (Koreaans: 한국방송공사; Hanguk Bangsong Gongsa) is die nasionale openbare uitsaaier van Suid-Korea. Dit is in 1927 gestig en bedryf radio-, televisie- en aanlyndienste, en is een van die grootste Suid-Koreaanse televisienetwerke.

Televisiekanale

Read next

In 75 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article