Jonathan Firth (gebore 6 April 1967) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Wuthering Heights (1992) en in die televisiereeks Highlander (1992). Hy is die broer van die akteur Colin Firth.
Filmografie
Rolprente
- 1992: Wuthering Heights
- 1999: An Ideal Husband
- 2006: Locked
Televisiereekse
- 1992: Highlander
- 1992: Covington Cross
- 2004: World's Worst Century
Televisierolprente
- 1994: Romeo & Juliet
- 1998: Far from the Madding Crowd
- 2000: A Likeness in Stone
- 2001: Victoria & Albert
- 2003: Pompeii: The Last Day
- 2003: Sparkling Cyanide
- 2010: The Prince & Me: The Elephant Adventure
Video's
- 2008: The Prince & Me 3: A Royal Honeymoon
Eksterne skakels
- Jonathan Firth in die Internet-rolprentdatabasis