Joe Turkel (gebore 15 Julie 1927) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Killing (1956), Paths of Glory (1957), The Shining (1980), en Blade Runner (1982).
Filmografie
Rolprente
- 1956: The Killing
- 1957: Paths of Glory
- 1958: The Bonnie Parker Story
- 1970: The Animals
- 1972: Six Hundred and Sixty-Six
- 1973: The Bloody Slaying of Sarah Ridelander
- 1976: The Commitment
- 1980: The Shining
- 1982: Blade Runner
- 1990: The Dark Side of the Moon
Eksterne skakels
- Joe Turkel in die Internet-rolprentdatabasis
