James Roy Horner (14 Augustus 1953–22 Junie 2015) was 'n Amerikaanse komponis en dirigent van orkestrale en rolprentmusiek. Hy word geken vir sy integrasie an korale en elektroniese elemente in vele van sy rolprentklankbane, en vir sy gereelde gebruik van Keltiese musikale elemente. Horner het twee Academy-toekennings ontvang vir sy klankbaan en snitkomposisies vir die rolprent Titanic in 1997.
James Horner

Key facts
geboortedatum14 Augustus 1953
sterfdatum22 Junie 2015
beroepkomponis, dirigent
geboorteplekLos Angeles
eggenootSara Horner
All data from the card 7
- Geboortenaam
- James Roy Horner
- Gebore
- 14 Augustus 1953Los Angeles, Kalifornië
- Sterf
- 22 Junie 2015 (op 61)Los Padres National Forest, Kalifornië
- Genres
- Rolprentmusiek
- Beroep(e)
- Komponis, dirigent, orkestrator
- Instrumente
- klavier
- Jare aktief
- 1978-2015
Read next
In 66 languages
afالعربيةمصرىasturianuazərbaycancaتۆرکجهбеларускаябългарскиবাংলাbrezhonegcatalàکوردیčeštinadanskDeutschΕλληνικάEnglishEsperantoespañoleestiفارسیsuomifrançaisgalegoעבריתहिन्दीhrvatskimagyarհայերենBahasa IndonesiaIdoitaliano日本語ქართული한국어LëtzebuergeschlietuviųlatviešuмакедонскиBahasa MelayuPlattdüütschNederlandsnorsk nynorsknorskpolskiportuguêsromânăрусскийScotssrpskohrvatski / српскохрватскиSimple Englishslovenčinaslovenščinaсрпски / srpskisvenskaதமிழ்ไทยTürkçeукраїнськаاردوoʻzbekcha / ўзбекчаTiếng Việt吴语მარგალური粵語中文
Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article