factograf
AF
Sign in

Informix

All data from the card 7
Ontwikkelaar
IBM
Nuutste weergawe
IBM Informix 12.10.xC4/ 17 Junie 2014
Programmeertaal
C, C++, assembly
Bedryfstelsel
kruisplatform
Kategorie
RDBMS
Lisensie
Proprietary EULA
Webblad
01.ibm.com/software/data/informix

Informix is 'n familie van relasionele databasisbestuurstelsel produkte wat deur IBM uitgegee word. Die sagteware word meestal gebruik ter ondersteuning van stelsels wat transaksie-prosessering doen, maar word ook vir data-analise ingespan.

IBM koop die Informix-tegnologie in 2001 oor van 'n maatskap genaamd "Informix Software".

Eksterne skakels

  • (en) IBM se amptelike Informix webblad[dooie skakel]
  • (en) Die Internasionale Infomix Gebruikersgroep

Read next

In 17 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article