Heerewaarden is ’n dorp in die munisipaliteit Maasdriel in die provinsie Gelderland in Nederland.
Jacobus Groenendaal, eerste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat, is in Heerewaarden gebore.
Wikipedia language

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article