factograf
AF
Sign in

Gewone sering

Gewone sering

Key facts

is 'ntakson
wetenskaplike naamSyringa vulgaris
takson rangspesie

Die Gewone sering (Syringa vulgaris) is 'n bladwisselende boom wat inheems is aan suidelike Europa, en ook in Suid-Afrika voorkom. Dit staan in Engels bekend as die Common Lilac.

Voorkoms

Die boom kan tot 6 m hoog word. Die onderste dele van die takke is blaarloos. Die bas is liggrys en glad. Die blare is in teenoorgestelde pare gerangskik. Die boonste blaaroppervlak is geelgroen tot donkergroen, terwyl die onderste oppervlak liggroen is. Die blare is haarloos. Ligpers blomme word in groot pluime gedra en is soetgeurig. Die bessies is aanvanklik groen en word bruin wanneer hulle ryp is.

Sien ook

Read next

In 54 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article