factograf
AF
Sign in

Ruimtetuig en vlug

Gemini 10

Gemini 10

Gemini 10 (amptelik Gemini X) was die agste bemande ruimtevlug van NASA se Gemini-program in 1966. Dit was ook die sestiende bemande Amerikaanse ruimtevlug en die 24ste ruimtevlug van alle tye, insluitend die twee vlugte van North American X-15. Die bemanning was John W. Young en Michael Collins. Collins het die eerste persoon geword om twee ruimtewandelings op een sending uit te voer.

Bemanning

Posisie Ruimteman
Bevelvoerder John W. Young
Tweede ruimtevlug
Vlieënier Michael Collins
Eerste ruimtevlug

Read next

In 32 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article