factograf
AF

Garnisoen

Garnisoen

Garnisoen (afgelei van die Franse woord: garnison) is 'n militêre term vir 'n onbepaalde aantal soldate wat op 'n spesifieke plek (soos 'n fort) gestasioneer is, oorspronklik om die plek te bewaak, maar ook dikwels met die plek as tuisbasis.

Read next

In 58 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article