factograf
AF
Sign in

Foraminifera

Foraminifera

Key facts

is 'ntakson
wetenskaplike naamForaminifera
takson rangPhylum
Neoflabellina reticulata van die Maastricht van die Rügen-kryt
Neoflabellina reticulata van die Maastricht van die Rügen-kryt

Foraminifera is ’n filum of klas amebiese protiste. Hulle het uitsteeksels wat ’n net vorm om kos te vang en het gewoonlik ’n eksterne dop wat uit verskeie soorte materiaal bestaan en verskeie vorms het. Die meeste organismes in dié klas kom in die water voor, veral die see. Die meeste leef op die seebodem, maar daar is ook spesies wat in verskillende dieptes water voorkom (plankton). Daar is ook al soorte op land ontdek.

Read next

In 55 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article