Emma Chambers (11 Maart 1964 – 21 Februarie 2018) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Notting Hill (1999) en in die televisiereekse The Vicar of Dibley (1994) en How Do You Want Me? (1998).
Filmografie
Rolprente
- 1999: Notting Hill
Televisiereekse
- 1994: The Vicar of Dibley
- 1996: Pond Life
- 1998: How Do You Want Me?
- 2000: Take a Girl Like You
- 2003: Little Robots
Televisierolprente
- 2007: The Story of Dibley
Video's
- 2004: Dibley Defrocked
- 2010: Nativity in Dibley
- 2011: Dawn French and Emma Chambers
- 2012: Alice and the 'Da Vinci Code'
- 2018: I can't believe it's not butter
Eksterne skakels
- Emma Chambers in die Internet-rolprentdatabasis