Elberfeld was tot met die vereniging daarvan met vier ander nedersettings, onder meer Barmen waar die hoofkantoor van die Rynse Sendinggenootskap was, as die huidige Wuppertal op 1 Augustus 1929 ’n stad in die ooste van die Rynland, Duitsland. Sedertdien is Elberfeld ’n stadsdeel van Wuppertal wat bestaan uit die voorstede Elberfeld, Elberfeld-Wes en Uellendahl-Katernberg. Sedert 1975 omvat hierdie stadsdeel ook enkele gebiede van die voormalige stad Neviges.
Elberfeld

Key facts
bevolking167 382
is 'nkwartier
landDuitsland
geleë in administratiewe eenheidElberfeld
Read next
In 21 languages
Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article