factograf
AF
Sign in

ECHELON

ECHELON

ECHELON is 'n uiters geheime wêreldwye seinonderskeppings- en analisenetwerk wat deur die [UKUSA]-gemeenskap bedryf word. ECHELON kan bykans enige plek in die wêreld, radio- en satellietkommunikasie, telefoonoproepe en digitale kommunikasie onderskep. Dit sluit ook outomatiese analise en sortering van onderskepte boodskappe in. Daar word geskat dat ECHELON tot bykans 3 miljard boodskappe daagliks onderskep.

Read next

In 38 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article