factograf
AF
Sign in

Dovyalis

Dovyalis

Key facts

is 'ntakson
wetenskaplike naamDovyalis
takson ranggenus

Dovyalis is 'n genus van struike en klein bome. Onlangse genetiese bewyse het getoon dat die genus aan die Salicaceae familie behoort; voorheen was dit in die Flacourtiaceae familie geklassifiseer. Die spesies is inheems aan Afrika (Ethiopië suid tot Suid-Afrika) en suider Asië (Indië, Sri Lanka). Sommige word gekweek vir hul vrugte. Dovyalis is 'n Griekse woord en beteken spies.

Spesies

Daar is negentien spesies wat hoort tot die genus:

Read next

In 19 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article