Key facts
is 'ntakson
wetenskaplike naamScolopia zeyheri
takson rangspesie
Die doringpeer (Scolopia zeyheri) is 'n struik tot middelgroot boom wat deel van die Salicaceae familie is.
Die boom se FSA-nommer is 498.
Verspreiding
Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Eswatini, Ethiopië, Kameroen, Kenia, Lesotho, Mosambiek, Namibië, Rwanda, Suid-Afrika, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Bronne
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- de Winter, B. en J.B. Killick: Thorn-trees of the Lowveld. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 15, nr. 2, Desember 1965
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article