factograf
AF
Sign in

chemiese verbinding

DDT

DDT
DDT is teen muskiete gebruik in die VSA, rondom 1958.
DDT is teen muskiete gebruik in die VSA, rondom 1958.
'n Stuk karton wat in DDT gedoop is, vir binnenshuise gebruik, Australië, 2008.
'n Stuk karton wat in DDT gedoop is, vir binnenshuise gebruik, Australië, 2008.
2 images

DDT (dichloordifenieltrichlooretaan) is 'n middel, 'n gifstof, wat gebruik word om onder andere vlieë, miere, luise en muskiete dood te maak. Die gebruik van die middel is verbied in baie lande omrede die gifstof vinnig in die voedselketting beland, met tragiese gevolge.

Read next

In 68 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article