factograf
AF
Sign in

Courbevoie

Courbevoie

Key facts

bevolking82 902
oppervlakte4,17km²
is 'nkommune van Frankryk
landFrankryk
hoogte bo seevlak25m
hoof van plaaslike regeringJacques Kossowski
Parys en binnekringse départemente
Parys en binnekringse départemente

Courbevoie is 'n commune in die westelike voorstede van Parys, Frankryk. Dit is geleë in die hart van die Hauts-de-Seine Département. Met ingang 2018 beskik dit oor 'n bevolking van 82,198 siele.

La Défense, Parys se sakedistrik, waarin van die hoogste geboue in die metropolitaanse gebied voorkom, is versprei oor die noordelike deel van Courbevoie en dele van die naburige communes van Puteaux en Nanterre.

Read next

In 77 languages

Text from Wikipedia, CC BY-SA 4.0 · Source article