alma materLondon Academy of Music and Dramatic Art
beroepverhoogakteur, rolprentakteur
geboorteplekHolywood
eggenootLucy Martin
All data from the card 5
Geboorte
22 Julie 1981
Nasionaliteit
Engels
Kinders
3
Beroep(e)
Akteur
Aktiewe jare
2004–nou
Clive Standen (gebore 22 Julie 1981) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Everest (2015) en in die televisiereekse Doctor Who (2005), Robin Hood (2006), en Vikings (2013).